Koor

Hooforganiseerder
Me. Carla Benadé

Oefentye
Woensdag: 14:00 tot 15:30

Oudisies word jaarliks in die vierde kwartaal gehou vir leerders wat graag in die koor wil sing. Wanneer ons nie revue het nie, skryf ons in vir Heidelberg en Suikerbosrand Eisteddfods.

Laerskool A.G. Visser hou gereeld ‘n koorfees waartydens ander kore genooi word om deel te neem.  Tydens die jaarlikse kerssangdiens, wat in skooltyd plaasvind, sing die koor graag.