Eisteddfods

Hooforganiseerder
Me. Carla Benadé

Eisteddfods is die perfekte platform om ‘n leerder se selfvertroue `n hupstoot te gee.  Ons moedig die leerders aan om in te skryf vir die eisteddfods, nl. Suikerbosrand Eisteddfod en Heidelberg Eisteddfod.  Die kultuurkriteria maak net voorsiening vir hierdie twee eisteddfods.

Die inskrywings word deur Me. Carla Benadé hanteer.