Revue

Hooforganiseerder
Me. Carla Benadé

Afrigters
Al die personeel

Oefentye
Aktiwiteitsperiode en in die middae.

Geleenthede soos dié is wat almal van A.G Visser sal onthou en vir nog lank sal onthou.

Ons het elke derde jaar revue. Ons moedig elke Vissie aan om aan die revue deel te neem en jouself te kom uitleef op die verhoog.