Krieket

Hooforganiseerder
Mnr. Louis Venables

Afrigters en oefentye

Mini-krieket
Me. Anita Coetzer

Tye
Maandag 13:15 – 14:15
Dinsdag 13:15 – 14:15
Donderdag 13:15 – 14:15

O /11 Krieket
Mnr. Willem Ackermann

Tye
Maandag 14:15 – 15:15
Dinsdag 14:15 – 15:15
Donderdag 14:15 – 15:15

O/13 Krieket
Mnr. Louis Venables

Tye
Maandag 14:15 – 15:15
Dinsdag 14:15 – 15:15
Donderdag 14:15 – 15:15

Die O/11 en die O/13 spanne kan soms langer oefen maar dit sal vroegtydig deur die afrigters aan die spelers en ouers deurgegee word.

Vissies word nog altyd gesien as gedugte teenstaanders en daarom is goeie voorbereiding  belangrik.

Laerskool A.G. Visser se krieket is van hoë gehalte en ons staan bekend as gedugte teenstaanders.  Ons spelers ontvang uitnemende afrigting om hulle voor te berei vir elke nuwe seisoen.