Landloop

Hooforganiseerder
Me. Christa Gladd

`n Vissie ken van uithou en aanhou. Ons spog met landloop atlete wat tot uiterste sal gaan om te skitter vir ons skool.

Oefentye
Maandag, Dinsdag en Donderdag 15:15-16:00
Woensdag, die kinders wat nie koor sing nie    14:15-15:00.