Tennis

Hooforganiseerder
Me. A. Grové

Afrigters
Me. E. Gryffenberg, Me. A. Grové,
Me. M. Ehlers en Me. H. Vorster (Mini-tennis)

Oefentye
Woensdag: 13:15 -14:00 Gr. R tot Gr. 2
Afrigter: Me.Vorster

14:15 -15:00 Gr.3 en Gr.4
Afrigter: Me. Ehlers

Dinsdag en Donderdag: 14:00 -15:00 Gr.4 tot Gr.7
Afrigters: Me A Grové en Me. E Gryffenberg

Gedurende die derde kwartaal word daar  ‘n  tenniskliniek  vir leerders aangebied deur Jack- tennisakademie wat vir hulle die basiese leiding tot die fantastiese sport bied. Die liga vind plaas in Oktobermaand.