Grondslagfase (Gr.1-3)
Algemeen
A.G Visser spog met ‘n uitnemende Afrikaanse Grondslagfase departement waar ons streef om elke kind holisties te ontwikkel en van die eerste dag ‘n liefde vir skool te kweek. Die onderwysers is ervare, hardwerkend en passievol.