Intermediêrefase: (Gr.4-6)
Leerders in die intermediêre fase word in Afrikaans onderrig en dus moet die leerder Afrikaans goed kan praat, lees en skryf.
Vakke
- Afrikaans
- Engels
- Wiskunde
- Natuurwetenskap en tegnologie
- Lewensvaardigheid
- Sosiale wetenskap